Die weer was die hele aand maar bewolk en reenerig. Onder die restaurant het die mense begin saamdrom vir die vuurwerke van 12 uur. Eweskielik hier by 11 uur het die reen begin uitsak en al die mense het net verdwyn. Weet nie waarheen nie, maar daar was baie min mense. Hul het selfs daaraan gedink om die vuurwerke af te stel, maar dit het toe opgehou reen. Die vuurwerke het voort gegaan. Dit was pragtig!
Die ouers het dit baie geniet. Ons het nie eers besef hoe die tyd verby gegaan het nie.
0 comments:
Post a Comment